Ek glo jy is vandag n "sparkel" in Jesus se oe om hierdie insedent so mooi te kan hanteer, dit maak van jou net n beter mens as sy.
Ek weet nie hoe jy en Donsie dit partymal uithou nie want ek sien daaglik as ek daar kom hoe jul mense se probleme, hartseer ens moet aanskou en hanteer, maar elke keer as ons daar uitkom voel ons beter, en ons se dankie dat jul daar is. Die 1 ou vrot uitjie tussen al die baie rooi rose kan mens nie eers raak sien nie. Sy was seker in elkgeval uit om n vrot uit te gaan soek, en om een te skep. Sulke mense sien in elkgeval nie n roos raak nie hul sien net vrot ui. Ons kan net vir haar bid. Lovies jul Annetjie
No comments:
Post a Comment